RIAAN VAN DER WATT- AANSTELLING AS HOOF LAERSKOOL HELDERKRUIN

PETISIE TER ONDERSTEUNING VAN MENEER RIAAN VAN DER WATT:

  1. Hiermee bring die ouers, belanghebbende partye en ondersteuners van Laerskool Helderkruin graag hulle misnoë onder die aandag van die Department van Onderwys.
  2. As belanghebbende partye is ons van die opinie dat die proses ter aanstelling van die hoof `n uitstekende adjunkhoof, onderwyser en kandidaat oorgesien het in Mnr vd Watt (wat huidiglik optree as adjunk hoof).
  3.  Ons versoek hiermee die department om die aanstelling van die hoof te heroorweeg ten gunste van Mnr vd Watt.

BESORGDE OUERS LAERSKOOL HELDERKRUIN    Contact the author of the petition