Petitions.com

Petisie Teen Gevorseerde Inentings Op Stellenbosch Universiteit

R Reuben Jansen van Rensburg ·

Signatures (1,340)

Hierdie is 'n petisie teen Stellenbosch Universiteit se besluit om COVID-inentings verpligtend te maak.

Om hierdie petisie te onderteken beteken nie dat jy anti-inenting is nie, maar dat jy glo dat mense hul eie besluite moet neem oor mediese prosedures en dat 'n regeringsinstelling nie mense mag dwing om dit te doen nie.

Share this petition

Help this petition get more signatures.

Paste the link into a message and send it to friends who might sign.